Modulekode | HVH 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Opmeet van slopings, verbouings, gevorderde grondwerk en meganiese dienste. Voorbereidsels, tipes hoeveelheidslyste en samestelling van hoeveelheidslyste insluitende die toepassing van die verkrygingsvoorskrifte van die Konstruksie Industrie Ontwikkelings Raad in die Openbare Sektor. Geotegniese en siviele ingenieurswerke. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App